Troula Goosen 

Troula Goosen droom sedert haar kinderjare daarvan om te skryf. Na vele besige jare as predikantsvrou, ma en besigheidsvrou het sy in 2010 ‘n aanlyn skryfkursus voltooi. Sedertdien, behalwe verskeie kortverhale en novelles vir opvoedkundige uitgewers, het sy ook sewe jeugromans die lig laat sien. In 2016 is Spooksoene met ‘n ATKV-Woordveertjie bekroon. Die Super-Doeper Vlermuis is haar eerste storie vir jonger kinders. Troula bied tans ‘n kreatiewe skryfkursus gemik op jong tieners aan. Sy woon op Stellenbosch.

PRICE: R220    ADD TO CART 

Die Super-Doeper Vlermuis


Dis ‘n woeste stormnag op Bettysbaai. Chris het pas die eerste hoofstuk van sy ouma se nuutste bangmaakstorie gelees toe ‘n stem bokant sy kop skree. So ontmoet hy die stink en ongeskikte Tawwe Taffie. Taffie stel homself bekend as die dapperste ontdekkingsreisiger aan die kus van Afrika.

 

It’s a wild, stormy night in Bettys Bay. Chris had just read the first chapter of his grandmother’s latest scary story when a voice screamed above his head. That’s how he meets the smelly and unsuitable ‘Tawwe Taffie’. Taffie introduces himself as the bravest explorer on the coast of Africa.



Uniquely geared towards South African tweens, amongst whom historical and adventurous books are popular.